LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mossienes Kwekery | LekkeSlaap
+47

Mossienes Kwekery

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Mossienes Kwekery
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fanie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Was rerig lekker!

Kan met 'n eerlike opinie aanbeveel.

Mossienes Kwekery's terugvoer

Ons is bly julle het julle tyd geniet by ons.
Mossienes groete

Mossienes Kwekery
Andrew B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan, wou nie weggaan nie.

Niks om te sê nie, maar al wat ek weet is as jy nie daar boek nie, mis jy baie uit, niks beeter as om daar te gaan ontspan nie, so baie om te doen en sien daar rondom. Hulle sien ons definitief weer.

Francien L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francien L
Saam met vriende

Vriendelike Afrikaanse mense. Baie rustig, heerlike plekkie om te ontspan van 'n gejaagde lewe.

Skoon, netjies, met die basiese om lekker rustig te bly en op jou eie dekkie te braai.

Ruan S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en bereid om te help. Die ontbyt en hamburgers was baie lekker en die uitsig was perfek.

Francien L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige verblyf op die wal van die Olifantsrivier.

Daar was loadshedding die Vrydagmiddag laat, maar dit het gemaak dat ons vuurvliegies gesien het, 'n wonderlike ervaring!

Resia S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Resia S
Saam met vriende

Skoon, netjies en rustig.

Baie behulpsame personeel. As iets benodig word of nie werk nie, maak hulle direk werk daarvan.

Talita B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Heerlik gerus. Stil in die natuur, lekker hamburgers!

Pragtige natuurskoon. Mossienes is netjies en skoon. Vriendelike mense. Stil en rustig, weg van woeligheid. Lekker om op dek te sit en staar.

Annerie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie N
Gesin met klein kinders

Beautiful destination.

Had a very quiet and peaceful stay. With a beautiful view. Safe for young children.

Roger M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger M

A pleasant, easy stay

I needed a one night stay for myself and 2 kids near Loskop dam. Mossienes was perfect. We booked the rondavel and had lots of space. We arrived at lunchtime and had a very good, well priced lunch. We came back a little later that evening and had remote access to the entrance gate so it was easy for us to get back in. Unfortunately the nearby restaurant and bar had some deafeningly loud music playing until very late on Saturday evening and started again early on Sunday morning; this ruined the probably normal peaceful place a lot. Breakfast was excellent and the deck where meals are served has amazing views over the river. Once again, spoiled by the loud music from the restaurant down the road. Sadly out of control of the owners of Mossienes.

Deon V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid omvou deur die natuur, vars lug, hulpvaardige en vriendelike gasheer en -vrou, wonderlike ontbyt, pragtigeuitkyk oor rivier en aangrensend tot die Loskopdamreservaat.

Soveel plekke ontdek en ander nog nie eens besoek nie. Julle sien my weer!

Louis L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and restful.

Very quiet, peaceful and the right place to rest.

Lize D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net fantasties.

Die gasvryheid, vriendelikheid en rustigheid is al wat mens nodig het vir n wegbreek naweek - en presies wat jy by Mossienes sal kry. Ons sal definitief weer kom!

Hester B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester B

Ek was bietjie teleurgesteld. Toe ons daar kom die aand wou hulle vir ons 1 van die kleiner plekkies gegee het.

Hulle wou vir ons 1 van die kleiner plekkies gegee het omrede ons net 4 mense was. Maar ek het die groter plekkie gevat juis omrede dit bietjie meer privaatheid gegee het en ons die Saterdag moes klaarmaak vir my stief seun se troue. En 2 vroue met 1 badkamer en geen privaatheid sou nie werk nie. Ons het toe die groter plekkie gekry, maar hy was nie skoongemaak nie. Die ander toilet het nie gewerk nie! En dit was maar net asof hulle aangeneem het ons gaan 1 van die ander plekkies vat. En toe ons moes uit gaan was daar niemand om die sleutel te ontvang nie, ek het orals geklop op en af gery om te kyk of ons iemand in die hande kon kry. En is op die ou end terug om maar te sit en wag. Van die ander gaste het uiteindelik vir ons gesê ons moet die sleutel in die sleutelkas gooi by die hek want sy het die vorige aand vir hulle almal kom sê hulle sal nie daar wees om die sleutel te ontvang nie. Ek meen daar was tog gesê hulle moet inspeksie kom hou, so dit was ook nie gedoen nie. Ons voel net die kommunikasie kan verbeter. Maar andersins is die plek baie mooi en rustig.

Paul B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Besigheidsreis

Was baie aangenaam gewees.

Puik selfversorgende bestemming. Onthou net om jou eie handdoek, koffie/tee, suiker en melk saam te bring. Ek het vergeet, maar ons was gehelp gewees met handdoeke.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift-plaas, Langs die N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjR6oUpOoyuMd0s42kZGQqPAP0spmIoKCNp4R9X1Uagm5rlvDC7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 De Wagensdrift Farm Off the N11 1080 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.406374793249 29.365132317221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!