Mossie's Nest
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mossie's Nest is 'n ruim eenheid geleë op dieselfde perseel waar die eienaar woon, wat lekker son kry in die pragtige bergagtige Ficksburg.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed. Reëlings kan getref word vir ekstra matrasse vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n knus sitarea en 'n TV met toegang tot Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is stapafstand vanaf 'n restaurant, koffiewinkel en kroeg, en net om die draai is 'n 24/7 eenstopwinkel en motorhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang