6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Motlôpi At Kruger bied bekoorlike selfsorgverblyf in Blinkblaarlaan in Marlothpark. Dit is die ideale vakansie-oase waar luuksheid die natuur ontmoet.
Die bekoorlike huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers met lugversorging. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 2 driekwartbeddens in 'n aparte area. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en gasgeiser. Die huis het ook 'n etenstafel met stoele en lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste by die swembad ontspan, die gesellige boma-area geniet, heerlik braai, en 'n ogie oophou vir die volop wild wat hierdie omgewing huis noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Motlôpi At Kruger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang