Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Breathtaking views, quiet surroundings, beautiful room. Elni was really friendly and welcoming. The room is well kitted with everything you could need. The hot tub was a lovely experience. Surroundings are beautiful and serene. Will definitely be returning for a longer visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Uitstekende, netjiese verblyf. Hoogs aanbeveel. Ons verblyf was werklik uitstekend. Die gastehuis is baie netjies, gemaklik en goed ingerig. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om na ons behoeftes om te sien en seker te maak dat alles perfek is. Haar vriendelikheid en aandag aan detail het ons verblyf besonders gemaak. Ek kan hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was 'n salwing vir die siel. Die plekkie het alles wat nodig is. Omgewing is lekker stil en baie mooi, salwing vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige wegbreuk uit die stad. Wonderlike naweek by Mount Africa. Sielskos, plaaslewe, lieflike mense, pragtige natuur. Ek beveel hierdie stukkie hemel vir almal aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons kom weer! Die plaasatmosfeer en landskap is asemrowend mooi. Rustige en veilige omgewing is goed vir die siel. Hartlik verwelkom deur Elmi. 'n Heerlike bederf het in die kombuis vir ons gewag. Die eenheid is ongelooflik netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag
5.0
Mrt 2025

1 nag se oorbly is beslis te min vir die lekkerte. Sielerus in die Langkloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, skoon, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly! Definitief die rustigste plekkie in Suid-Afrika. Ek sal baie graag weer by Mount Africa gaan oorbly as ek die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita En Cedric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die stilte en vrede was sielskos. Ons gaan weer! Dit was vredevol en rustig so in die natuur. Armand en Elmi is twee wonderlike mense. Heerlike tuisgebakte brood met aankoms ontvang. Ons blyplek was netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome hosts and beautiful views. Such amazing hosts, stunning mountain views, such comfortable accommodation, awesome braai stoep, and everything you need for a relaxing, self-catering stay. The hot tub was such a highlight! Our host spoiled us with a freshly baked ciabatta and a beautifully warm hot tub where we could enjoy sundowners with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Fantastiese ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mount Africa Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZTvqL8dx9k0mkdxkvxzCUGQQGeXJpdPiMqkxq4kDxufsbhmdgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Mount Africa Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.836410077 23.774314373003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang