LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Africa | LekkeSlaap
+37

Mount Africa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Mount Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dina C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C
Saam met vriende

Alles goed, skoon en gemaklik.

Gastehuis skoon en baie gamaklik - ligging fantasties.

Nicolaas F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mount Africa verdien lofliedere vir alles. Verblyf gerieflik en besonders.

Mount Africa bied uitsonderlike waarde vir geld - dis wel ‘n cliche, maar hier in die kol. Ons twee het in die kleinste huis gebly, maar daar was geen probleem met spasie nie. Alles skoon en netjies, en al die toerusting vir ons behoeftes was daar - selfs ‘n netjiese stofie met twee plate en ‘n oondjie, bo en behalwe ‘n mikrogolfoond. Die voorafreëlings was effektief (en in netjiese Afrikaans!), die ontvangs was hartlik en die eienaars was altyd beskikbaar om inligting te deel oor hulle interessante ondernemings. In ‘n tyd van knellende droogte was dit vir ons as stedelinge merkwaardig om hier te sien hoe inkomste gegenereer kan word; selfs met seepmakery. Die ligging is pragtig met uitsigte op berge, hoewel dit vanaf ons huisie baie beperk was. Volgens die eienaars is die natuurreservaat, slegs ‘n paar 100 m vanaf die huis, toeganklik vir besoekers. Die ligging is wel ‘n paar kilometer vanaf die hoofpad, maar die omgewing vergoed daarvoor. Daar is nie uitsonderlike veiligheidsmaatreëls nie, maar waarskynlik omdat dit nie nodig is nie. Hou tog ekstra geld beskikbaar vir die tuisgemaakte produkte.

Mount Africa's terugvoer

Baie dankie beste Nicolaas, dis mense soos julle wat alles die moeite werd maak.

Mount Africa
Dirk B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike gesinsverblyf!

Ons het so heerlike by Elmi en Armand gekuier. Hulle het die mooiste herinneringe vir ons seuns gemaak, soveel so dat ons vir seker weer teruggaan as gesin!

Dirk B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Moet-weer-besoek-plekkie.

Die mense is sout van die aarde mense. Selfs 'n verrassing op die bed gelos aangesien dit 'n herdenkings naweek was. 'n Wonderlike tyd, veral saam eienaar op die wal van die dam spandeer met visstokke en sommer oor alles en wat gesels. Oor Ons Hemelse Vader en Sy koninkryk tot alledaagse ditjies en datjies. 'n Moet-weer-besoek-plek wat aanbeveel kan word.

Cobus V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Enkelreisiger

Rustig, veilig, silwerskoon, gasvryheid op sy beste!

As ek ses sterre kon gee, sou ek! Armand en Elmi is besonder gasvry en vrygewig. Vars broodjie, botterslaai in die yskas en beskuit vir lang stoepsitte. Die wors en lam wat ek gekoop en gebraai het, was prima! Die plaas leen hom besonder goed as jy wil afskakel en innerlik versterk wil word. 'n Mens sien baie min vreemde mense, dis privaat, baie stil en die sterre helder in die nag. Ek het ook 2 lekker stappe gedoen. Ek beveel dit sterk aan, ook vir families.

Lauren R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

En en my seun (18) ek het die mees ontspanne twee dae by Mount Africa gehad!

Daar is altyd twyfel wanneer 'n mens 'n bespreking maak op 'n afgeleë plek waar daar geen persoonlike verwysing of hersiening is nie! Ons was nie in die steek gelaat nie. By Mount Africa, met Elmi en Armand as jou gashere, hoef jy nie 'n oomblik te bekommer nie. Ons is verwelkom met vars brood, kaas, konfyt, botter en melk vir die tee, koffie en suiker. Die akkommodasie was onberispelik met alles wat 'n mens nodig het vir 'n selfsorgvakansie of kort wegbreek. 'n Mens kan loop, lees, slaap, braai of net 'n vuurtjie aansteek, voëlkyk of net die geluide van 'n plaas in die agtergrond geniet. Die naghemel is skouspelagtig omdat daar geen ligbesoedeling is nie. Die lug is vars en verfrissend. Die beddens is warm (elektriese komberse) en gemaklik en die water in die storte is warm. Ons het dit geniet. Elmi is altyd beskikbaar en is lief vir gesels oor die plaas en sal al jou vrae beantwoord en jou selfs toelaat om 'n lammertjie te voer! Dankie, Elmi en Armand, vir 'n wonderlike winternaweek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My son (18) and I had the most relaxing two days at Mount Africa!

There is always an element of doubt when one makes a booking at a remote place where one has no personal reference or review to rely on! We were not let down. At Mount Africa, with Elmi and Armand as your hosts, you need not waste a moment of worry. We were welcomed with fresh bread, cheese, jam, butter and milk for the tea, coffee and sugar provided. The accommodation was immaculate with all that one needs for a self-catering holiday or short breakaway. One can walk, read, sleep, enjoy a braai or just a fire, bird watch or just relish the sounds of a working farm in the background. The night sky is spectacular because there is no light pollution. The air is fresh and invigorating. The beds are warm (electric blankets) and comfortable and the water in the showers is hot. We loved it. Elmi is always available and loves chatting about the farm and will answer all your questions and even allow you to bottle-feed a lamb if you wish! Thank you Elmi and Armand for a wonderful winter weekend!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deon V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Skoon, netjies en baie rustige verblyf.

Baie skoon en netjiese verblyf. Elmi is 'n wonderlike gasvrou en baie vriendelik. Ek sal Mount Africa enige tyd kan aanbeveel.

Glen R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die naweek was baie lekker, stil en rustig. Die verblyf was skoon en netjies. Die visvang in die damme was baie lekker. Die eienaars is baie nice mense en laat mens sommer tuis voel.

Carel O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing met alles wat nodig is.

Sal definitief weer daar gaan bly!

Leandra P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra P
Gesin met klein kinders

Die moeite werd.

Baie mooi gasteplaas tussen die berge geleë. Eienaars is baie vriendelik en gasvry en gaan die ekstra myl met die kinders!

Anzel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly. Met aankoms is ons bederf met tuisgebakte beskuit, roosterkoek, kaas en konfyt. Armand en Elmi is wonderlike mense en was gasvry en vriendelik. Woonstel was baie netjies met alles wat nodig is. Sal beslis weer hier gaan bly.

Rory C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory C
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik met ’n pragtige uitsig.

Ek't baie lekker gebly by Mount Africa. Amazing gashere, baie skoon en gerieflik met ongelooflike uitsigte. Ek't regtig die verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and comfortable with a beautiful view.

I had a really pleasant stay at Mount Africa. Amazing hosts, very clean and comfortable with incredible views. I thoroughly enjoyed my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pam H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful Langkloof area.

Elmi was a wonderful hostess. Such a lovely lady. She made us feel very welcome. The cottage we stayed in had beautiful views of the mountain and farm. She was incredibly thoughtful and had left us freshly baked roosterkoek with jam and cheese. The cottage was very well equipped and although we were there only one night, we thoroughly enjoyed our evening, especially the heated blanket she thoughtfully had on all the beds. We would highly recommend her guest accommodation.

Natascha T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker plekkie geleë op 'n plaas. Stil en rustig. Huisie so mooi en gesellig. Onvergeetlike kliëntediens.

Fiona G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plaaswegbreek!

Mount Africa het ons stoutste verwagtinge oortref. Die akkommodasie is lieflik, selfs in die wintermaande - elektriese komberse, goed toegeruste kombuis, gasverwarmer vir die koue aande en 'n sonnige stoep waar ons met 'n koppie koffie die pragtige natuur kon geniet. Ons is hartlik ontvang deur Armand en Elmi en het gesmul aan varsgebakte roosterkoek met tuisgemaakte konfyt. Ons het dit geniet om al die bedrywighede op die plaas dop te hou (hierdie boer en sy vrou sit amper nooit stil nie!), en dit het bygedra dat ons heerlik ontspan het. Elmi se etes is uit die boonste rakke - die malvapoeding is die beste ooit! Ons is met swaar harte daar weg, want dit was meer as net 'n vakansie. Ons sal vir seker weer daar gaan besoek.

Jonathan W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Gesin met klein kinders

We had an amazing time, the farm and cottage is beautiful.

We really enjoyed our stay at Mount Africa. Elmi and Armand are amazing hosts. The farm and surrounding area is very beautiful. We thoroughly enjoyed our stay and are definitely going to make a plan to stay again.

Lisa H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plaasnaweek!

Ons het 'n fantastiese naweek by Mount Africa gehad. Alles soos verwag en nog meer. Die eienaars is ongelooflik gasvry en gaan die ekstra myl vir hulle gaste. Kan dit hoogs aanbeveel!

Demetri C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri C

Dit was geestelik opbouend en baie rustig vir my siel, ek het dit nodig gehad.

Lielik, rustig, betowerend.

Gert K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Egte boere-gasvryheid.

Baie dankie, sien julle binnekort weer. Rus vir die siel, en die gasvryheid was baie besonders.

Mount Africa's terugvoer

Dis vir ons 'n voorreg dankie Gert. Sien uit om julle weer te sien.

Mount Africa
Sarah-leigh R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-leigh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxing getaway near mountains.

We absolutely loved our stay, one of the best features of this place is that it is so quiet, even though it is on a farm and not so far from the main farm house, we felt like we were completely on our own and secluded! Only the sound of the wind in the trees and the birds accompanied our relaxing on the porch reading books. We also felt completely safe here. Lovely to take a refreshing swim in the large dam too, just behind the cottage. The owners are warm and welcoming and there was everything needed in the beautifully renovated cottage, which was extremely neat and clean with modern features.

Annerie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J
Saam met vriende

Lieflike gasvry mense.

Gasvry, lieflike atmosfeer.

Elizabeth O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O
Gesin met klein kinders

Excellent restful weekend in a fun farm environment and lovely setting. A great location. Well worth the visit.

We had a wonderful stay at Mount Africa. Armand and Elmi who own the farm were very welcoming and friendly. We were treated with fresh roosterkoek, home made apricot jam, cheese and milk in the fridge on our arrival. The cottage is well equipped and very comfortable with a lovely stoep and braai area. Our daughter even had the wonderful experience of helping when lambs were born over the weekend. Great weekend of cycling, walking on the mountain, bass fishing and relaxing. We can highly recommend Mount Africa. TravelGround also provided a very efficient and great service.

Eric D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D
Gesin met klein kinders

Besonder aangenaam.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Die eienaars, Elmi en Armand ontsien geen moeite om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Die eenheid het baie karakter, en is super skoon. Ons kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Rina R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Lekker rustig, mooi skoon, vriendelik.

Andre K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Alhoewel ons net een nag oorgeslaap het, het ons vreeslik lekker gerus en gekuier. Die gasvryheid van die eienaars laat jou dadelik tuis voel. Neem vrymoedigheid om Mount Africa te besoek.

Elsabé V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel!

Ons was wonderlik verras oor die pragtige eenheid wat op ons gewag het - mooier as die verwagting wat deur die foto's geskep is. Mount Africa se pragtige, ruim eenheid en die rus en vrede van die ongerepte omgewing het nie net ons verwagtinge oortref nie, maar Elmi se voortreflike balans tussen warm gasvryheid en sensitiwiteit om vir 'n mens absolute privaatheid te gun is ongeëwenaar. Dis duidelik dat sy haar passie uitleef en dit nie bloot 'n besigheid is nie. Met ons aankoms het die heerlikste vars roosterkoek, tuisgemaakte appelkooskonfyt en kaas in die eenheid op ons gewag. Die 100-jaar-oue plaashuis wat gerieflik nuut ingerig is met als wat mens mag nodig hê, kombineer ouwêreldse sjarme met hedendaagse gerief. Die omgewing is wel verwyder van groter winkels en stede, maar ons het al ons kos saamgeneem en koffie by Joubertina se sjarmante Frans-geïnspireerde koffiewinkeltjie geniet (deur Elmi aanbeveel). Die wegbreek van die stad, omring deur natuur, rus en vrede was NET wat ons nodig gehad het! Ons beveel hulle beslis met groot vrymoedigheid aan en sal sonder twyfel baie graag weer in die toekoms daar tuisgaan. Uitstekende waarde vir geld!

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Africa Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZwGGgbEYPyGAbXsOZX4wXwbUhwG1kzadNKEs2GZtq0fMEhTm6J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Mount Africa Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.836379619553 23.77425044775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!