4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mount Lake Cabin is 'n unieke kliphuisie tussen die berge in Harrismith, wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk af is. Dit is ideaal vir natuurentoesiaste wat op soek is na 'n privaat verblyf.
Die kliphuisie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste.
Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaan, visvang, voëlkyk, bergfietsry en swem in die dam geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Mount Lake Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang