Mount Olivet Luxury Tent

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Toegang tot die eiendom sluit 'n 1.8 km grondpad na die hek en 'n verdere 2 km na die verblyf in.
Die eiendom is volledig sonkrag-aangedrewe sonder rugsteun; gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig, veral lugversorging op bewolkte dae.
'n 4x4-voertuig is nodig gedurende reënerige maande, aangesien plaaspaaie modderig kan word.
Gaste moet die kombuis en skottelgoed skoon los en vullis in die groot asblik onder die tent plaas met vertrek.
Rook is nie binne die tent toegelaat nie.
Braaivleisvure moet volledig geblus word voordat dit onbewaak gelaat word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 30 Section 28 Portion 30, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf530ba0efe4b7a6351c4764bf856f7a628a8ba2f6f16608dd499df6e9c4ad7a7e5bfde8315ff38e4f3ff5553662b9d87a857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 30 Section 28 Portion 30 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.532090655868 27.472293164536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang