+21
Selfsorg in Seepunt

Mountain & Sea View Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain & Sea View Apartment is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt, wat 'n gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl gaste 'n aparte badkamer deel wat ook met 'n stort toegerus is. Vir ekstra gerief is gratis WiFi beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel in, terwyl die moderne kombuisie volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer lei na 'n privaat balkon waar gaste kan ontspan en beide die berg- en see-uitsigte kan geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan.

Ideaal geleë binne loopafstand van winkels, restaurante, strande en gewilde toeriste-aantreklikhede, is Mountain & Sea View Apartment die perfekte basis vir 'n onvergeetlike Kaapstad-wegbreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 770
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 770
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 770
per nag (plek vir 4)
Bespreek

82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf4e6067c8079a8b1f37da97aca965cd5681ff48ef3a804811b2ddaa9dbb3844158160aa445896689a776786dda78bb1927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 770 per nag, vir 4 mense 82 Main Road Sea Point 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9101285 18.3941886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang