+17
Selfsorg in Gordonsbaai

Mountain Breeze Self-catering

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marina Drive, Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain Breeze Self-catering is 'n lieflike en ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Fleur Park-kompleks in Gordonsbaai. Die huis is ideaal vir 'n kuswegbreek en is stapafstand vanaf die strand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar slegs die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die sitarea het lugversorging en ook binnebraaigeriewe. Skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met buitesitplek onder 'n sambreel en ekstra braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marina Drive, Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 994
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 994
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 994
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Marina Drive, Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8050bc0c747df6be4c9c378e41d483bee0bce6ff56829714f2fb3502ad629b55b874a09c234e15eca8d104defdb313dd38a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 994 per nag (plek vir 6) Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152125 18.859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang