+57
Selfsorg in Lady Grey

Mayfair Mountain Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Manie & Wiltrud F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjiese verblyf, baie veilig. Daar is heelwat om te doen. Goeie WiFi. Dit is 'n pragtige ou huis, dit voel asof jy in jou ouma se huis gaan bly met alles daar wat jy mag nodig kry. Bly gerus ten minste 3 aande oor, sodat jy regtig die omgewing kan geniet. Enige navraag wat ons gehad het, is onmiddellik beantwoord deur Hein, of Ronnie wat vir die sekuriteit verantwoordelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Beautiful home, stunning views. Loved it. What a beautiful home and stunning mountain views! There was absolutely everything that you can think of in the house, extra clean towels, etc. We weren't short of anything. The host was super friendly and welcoming. Thank you for a wonderful stay, my family and I absolutely loved it. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Mayfair Mountain Lodge
Thank you. Hope to see you soon again.

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik en rustig. Heerlik gebly. Ons gasvrou het met alles gehelp en sy het sommer wonderlike planne vir die Nuwejaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Comfortable stay - venue has huge potential if managed well. A bit surprised that after the owner/manager had asked the previous day for more details (to ensure our stay would meet expectations), we arrived to news that the specific cottage booking was not available due to flooding earlier in the week. The newly allocated room was clean and well equipped, but the fridge was not yet running. The loft area was dirty and full of dust, which gave the impression of a quick arrangement. The venue itself offers magnificent vistas of the mountains, and I would like to believe that with a little bit of TLC, this could become the best spot to stay when in Lady Grey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2026

Nie aan te beveel nie. Ons is onwetend op/af gradeer van Kliphuis na kamer 1. Badkamer baie beknop, badkamer vloer gevaarlik glad wanneer nat, stortkop is 2de dag vervang nadat dit gebars het. Vol DSTV en WiFi is 'n bonus. Geen gemakstoel nie, moes op bed sit. Hek motor buite werking, geen buitelig wat werk nie. Daar is beter verblyf beskikbaar, maar wel duurder.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jonette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflike, skoon verblyf en vriendelike diens. Baie gerieflike en skoon verblyf. Ons gasheer het uit sy pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Sal definitief weer hier wil aandoen en dalk langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely clean and well-appointed accommodation. Lovely old house with excellent facilities and comfortable room. Unfortunately, I only stayed one night; I would have loved to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Mayfair Mountain Lodge
Thank you - you are always welcome!

Abrie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Groot ruim huis met alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Mayfair Mountain Lodge
Baie dankie!

Karen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilige, skoon, praktiese huisie, met privaatheid en alles wat ons benodig het. Ons het die oornagverblyf baie geniet! Ons is met vriendelikheid en warmte verwelkom. Ons "huisie" was baie privaat, en daar was alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies, baie veilig, en op 'n pragtige kleinhoewe op die rand van die dorpie. Sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Mayfair Mountain Lodge
Baie dankie! Kom asb. enige tyd weer!

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangename verblyf teen bekostigbare prys. Ons het lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Toerusting nie volledig nie. Stapafstand van dorp. Hondvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

72 Murray Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c9e2aff865613b015758b4ea349492b9d9cd024c4469b533bef0e66bfa363dc620104c21400118785f8f361cd843bd7ee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 72 Murray Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.715736241161 27.224309091832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang