- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jan Phillips Mountain Road, Protea Hoogte Farm, Paarl, 7624, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountain View bied bekoorlike kamers op 'n werkende plaas in die Paarl. Dit is naby skole en sport-aktiwiteite en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en oor die wingerd.
Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Mountain View en Vineyard View het elk 'n balkon met 'n berg-uitsig.
The Goat Shed is 'n semi-losstaande eenheid met 'n selfsorgkombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel, asook 'n lieflike eetarea.
Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad.
Die verblyf is naby restaurante, wynplase, fietsry- en voetslaanroetes en fietse kan by die verblyf gehuur word. Dit is 2 km vanaf die N1 en 40 km vanaf Kaapstad. Franschhoek en Stellenbosch is 20 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
MLani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jan Phillips Mountain Road, Protea Hoogte Farm, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jan Phillips Mountain Road, Protea Hoogte Farm, Paarl, 7624, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang