6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Hamlet Mountain View Cottage is die naaste aan die plaasveld geleë en bied uitsigte op die berge en oor die heuwels en koeie in die weiveld in Swellendam. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep van 6.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, sitplek en 'n boekrak. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel, asook nabygeleë staproetes, bessie-, blomme- en vrugtepluk by omliggende plase, of hulle kan die Marloth Natuurreservaat, Sanbona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ally Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hamlet Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang