+17
Selfsorg in Loeriesfontein

Mountain View Guesthouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan E
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Pragtige wêreld. Fantasties gebly. Groot huis met alles in. Verskeie kamers en geriewe met wasgoedfasiliteit. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Lekker gebly. Mountain View Guesthouse is 'n baie ruim huis wat aan alles voldoen en is vir seker waarde vir geld. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat in die area is. Klaas was 'n goeie gasheer gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Very good. Baie goeie akkommodasie, sal aanbeveel vir enige persoon. Gasheer net oproep vir seker indien nodig. Hulle help met liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Wonderful stay. We had an amazing stay and enjoyed the house very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Dit was 'n aangename ervaring. Baie gerieflik en gemaklik. Sal definitief weer by Mountain View boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulett V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gemaklik, skoon en gesellig. Die huis was die perfekte blyplek vir ons gesin en ouers. Dit was skoon, gemaklik en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful and comfortable. Beautiful spacious home in a quiet area. We thoroughly enjoyed our stay and felt quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld! Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly. Lieflike woning. Baie goed toegerus. Lekker gerus. Sal vir enigiemand aanbeveel. Dankie dat julle julle huis beskikbaar stel vir gaste. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier op 'n besonderse interessante plek. Wat 'n voorreg om in hierdie gastehuis te kuier. Als was keurig en pragtig met genoeg komberse vir die winter en heerlike warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantastic. Wonderful. Really nice dwelling. Top quality. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek

3 Hospital Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d28fadccc2a0faea458ca3d0a3d9b2c3a9de1940e18abcf4f91facc194cc2c0efe70f78c4633f3bebdc432a73bd17687b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 3 Hospital Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.962228200174 19.444595038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang