Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Gastehuis in Ceres

Mountain View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain View Guesthouse bied 'n lieflike wegbreek vir sakereisigers of vakansiegangers in Ceres.

Die gastehuis bied verskeie kamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging en 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte en toilette. Linne, elektriese komberse en badhanddoeke word voorsien.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. WiFi is beskikbaar en elke kamer lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin, swembad en op die berge het.

Gaste kan ontbyt in die eetarea geniet en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.

Mountain View Guesthouse is net 1 km vanaf die middedorp met talle winkels en restaurante geleë. Ceres bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos 4x4-, stap- en bergfietsry-roetes, perdry, vrugtepluk, Zipline-avonture en in die winter is daar die moontlikheid om die sneeu te sien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69442b1e1c5ed9d7cbabf2cd59dd351bc3c11b4c30bd803383c44c72d0916d76e4061866b97b60c23928f452b649e9207a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368533141242 19.300101031283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang