+39
Gastehuis in Volksrust

Mountain View Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, luuks en welkomend. Ons het verskriklik baie lekker en gerieflik gebly. Die kamers is luuks en baie netjies. Elke dag is die kamers aan die kant gemaak en nuwe handdoeke gegee. Die restaurant se kos is ook ongelooflik baie lekker en bekostigbaar. Dit was net 'n jammer dat dit nie op Sondae oop is nie; ons het eers in die aand daar aangekom en moes dus iewers anders gaan eet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxed and peaceful. I loved the place, it's peaceful and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We had a great stay! The family really enjoyed the stay. Dinner and breakfast were superb. Unfortunately, we were only passing through, as we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Will stay again if we pass that way again. A little gem on our journey to Mpumalanga. Wonderful helpful team, especially Natalie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Totally satisfied. Perfect stopover between Kruger and Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsereletso N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Very nice. The service was good, and the hospitality was good. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfect for a business stay. I enjoyed the clean, spacious room. Food at the restaurant was delicious. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflik met pragtige restaurant en heerlike kos. Heerlike atmosfeer en lekker slaapplek. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die restuarant bedien heerlike kos en die ontbyt is gratis. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Oornag vir begrafnis. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

You can't sleep from the noise. The service was no problem. Unfortunately, it's on the highway so you can't sleep at night from the trucks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang