+16

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 370 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Sunette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Lekker plek vir halfpad see toe! Ons het baie lekker gebly. As jy ver reis en 'n plek soek om halfpad te oornag, is dit perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Puik verblyf. Skoon en netjies. Puik verblyf. Het 'n probleem met die toilet gehad, en hulle het ons onmiddellik geskuif na 'n ander kamer toe sonder enige issue. Dit is wat ek diens noem. Ontvangsdame was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Fantasties. Dit was so lekker om hier te kon oorslaap. Ons het veilig gevoel, die kamer was mooi skoon en lekker gesellig. Die loopafstand na alles toe was definitief 'n bonus, dit het reeds gevoel soos vakansie om daar te kon bly. Ons sal vir seker weer daar wil bly, sou die geleentheid opkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saadia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Goodnight sleep. Cosy, convenient and comfortable stopover to break your journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Dit was baie netjies en goed ingerig. Het baie veilig gevoel, daar was so baie oor. Ons het baie lekker gebly, fantastiese beddens, goeie verhitting vir die koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Waarde vir geld, mooi en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal weer hier oornag. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suezette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, vriendelik, gemaklik alles wat jy nodig het! Ons het heerlik oornag. Baie gerieflik en skoon. Naby aan alle restaurante en petrolstasie. Sal definitief aanbeveel en weer self daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles bymekaar. Ja, skoon, netjies, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die plek bied waarde vir geld en sal hom definitief aanbeveel. Die kamer was baie netjies en skoon en die omgewing baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 370

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 370 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang