+16
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë.

Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ingerig. Die dubbelslaapkamers het elkeen 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenhede het elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die karavaanpark bied 15 staanplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.

Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, DStv met sekere kanale, tee- en koffiegeriewe en beskutte parkeerplek in. Verder is daar ook 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en 'n paar restaurante op die perseel.

Doendinge in die area sluit in: stap, visvang, seilplankry, bergfiets en gholf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 369 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sunette B
Saam met vriende
5.0
Lekker plek vir halfpad see toe! Ons het baie lekker gebly. As jy ver reis en 'n plek soek om halfpad te oornag, is dit perfek!
Jun 2026
Theuns N
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Skoon en netjies. Puik verblyf. Het 'n probleem met die toilet gehad, en hulle het ons onmiddellik geskuif na 'n ander kamer toe sonder ...
Sien meer
Jun 2026
Nadia A
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was so lekker om hier te kon oorslaap. Ons het veilig gevoel, die kamer was mooi skoon en lekker gesellig. Die loopafstand na alles to...
Sien meer
Jun 2026
Saadia M
Gesin met tieners
5.0
Goodnight sleep. Cosy, convenient and comfortable stopover to break your journey.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Christelle F
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie netjies en goed ingerig. Het baie veilig gevoel, daar was so baie oor. Ons het baie lekker gebly, fantastiese beddens, goeie verhitting v...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 369

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mountainview Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 369 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang