- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë.
Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ingerig. Die dubbelslaapkamers het elkeen 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenhede het elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die karavaanpark bied 15 staanplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, DStv met sekere kanale, tee- en koffiegeriewe en beskutte parkeerplek in. Verder is daar ook 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en 'n paar restaurante op die perseel.
Doendinge in die area sluit in: stap, visvang, seilplankry, bergfiets en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 339
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Mountainview Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang