+40
Wildsplaas in Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Mpofini Game Lodge is 4.5 km buite die dorp Vryheid, op die Slagveldroete, geleë. Die lodge bied gemaklike verblyf in 4 bed-en-ontbyt-eenhede, gerieflik geleë binne loopafstand van die gelisensieerde sportkroeg en restaurant op die perseel.

'n Verskeidenheid selfsorg-eenhede is beskikbaar wat tussen 4 en 22 gaste kan akkommodeer. Sommige eenhede het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke, en die Kraal-eenheid het 'n gedeelde badkamer. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring.

Elk van hierdie eenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area waarvan hout vir die eerste nag voorsien sal word.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike plonspoel, sowel as wildritte, jag, bergfietsry en staproetes met verskillende moeilikheidsgrade.

Let asseblief daarop dat daar 'n beperkte Vodacom-sein is, slegs beskikbaar op sekere punte. MTN-sein is gewoonlik ten volle beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering. Vryheid Berg Natuurreservaat is 9.3 km van die wildlodge geleë.

Let asseblief daarop dat as gevolg van die feit dat die lodge 'n wildplaas is, die volgende eenhede 4x4-voertuie benodig: Impala, boskamp en sebra


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpofini Game Lodge and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang