Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite Vryheid op die Slagveldroete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 gastekamers wat stapafstand vanaf die gelisensieerde sportskroeg en restaurant op die perseel is.

'n Verskeidenheid selfsorgeenhede is beskikbaar wat geskik is vir 4 tot 22 gaste, Sekere eenhede het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbakke. Die Kraal het 'n gemeenskaplike badkamer.

Elke eenheid het 'n gemeenskaplike braai-area en hout word vir die eerste aand voorsien. Elke kamer het 'n waaier, kluis, kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, wildritte, jag, bergfietsry en voetslaanpaaie van verskeie moeilikheidsgrade.

Let asb. dat daar beperkte Vodacom-selfoonsein is en net op sekere dele beskikbaar. MNT-sein is gewoonlik nie 'n probleem nie.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die Vryheid Natuurreservat is net 9,3 km vanaf die lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 29 resensies vir Mpofini Game Lodge and Restaurant
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Ligging

  • Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpofini Game Lodge and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem