+22

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bianca S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean, cosy, comfortable. Worth a visit. Our host was very hospitable and friendly. Clean, comfortable and cosy. An original experience like no other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker kon uitrus en die honde kon gemaklik bene rek. Wat 'n belewenis! Ons het besonder lekker oorgestaan. Die erg kunsig versierde huisie is baie uniek, verrassend gemaklik en baie interessant. Ons het dadelik gemaklik en tuis gevoel. Ons honde het maats gemaak en heerlik gekuier met die honde op die perseel en het baie spasie gehad vir bene rek na die hele dag in die kar. Die gekleurde vensters is besonders mooi en die gasvryheid was baie aangenaam. Ek sal met graagte die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat hou van iets uniek en spesiaal. Ons kon heerlik op die stoep sit en koffie drink terwyl die honde buite rondhardloop en speel. Dit is so lekker en uniek om genoeg spasie te hê vir my een groot hond ook om te kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Inspirerend. Regtig 'n besienswaardigheid in Smithfield. Baie inspirerend vir kreatiewe denke. Tonne boeke oor die natuur. Van alles was daar genoeg. Daar was kos in die yskas en in die kaste. Ons kon ontbyt maak en natuurlik 'n verwelkomende koppie koffie drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
4.8
Apr 2026

Comfortable, cosy and with a rare wow factor. Though Mud Manna definitely won't appeal to everyone, if you like something different, quirky and completely unique, put it on your bucket list! This highly unusual self-catering accommodation in Smithfield has been built from mud and is embellished with gorgeous little stained glass windows. It feels like something from a fantasy world and could have come straight from the pages of a Tolkien novel. Despite its simplicity, it was fully functional and had everything I required from a comfortable, clean bed to indoor plumbing and a kitchenette which was perfect for my needs. Inside, it was a blaze of colour as it has painted designs on the inner walls and displays of artwork, as well as quaint nooks and crannies to explore. The master bedroom is up a flight of stairs in a loft and has lovely stained glass windows to catch the morning sun as well as a great view over the veld and hill beyond. The owner and builder is a warm and welcoming hostess and her two playful, friendly dogs also made me feel totally at home. It was one of the best places I have stayed on my travels and I would love to visit it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mada V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Different and artistic. Very artistic and quirky place. The host was very friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Definitely pet friendly and a very special experience. Mud Manna is a very special place for those looking for a unique experience. If you are looking for fancy, bells and whistles, then this is not the place for you. If you are looking for fun, different, quirky, authentic, beautiful, unique, then this is the place for you. Sue was so warm and welcoming and so were her dogs. We loved our stay there. Waking up to the light coming through the stained glass windows and the view of the hill was soulful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Outentieke oornagplek in Smithfield. Eenvoudig, outentiek en iets anders as die gewone. Lekker ruim en sorgsaam ingerig. Goeie oornagplek halfpad tussen Gauteng en Oos-Londen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Perfect overnight sleepover. Totally unique experience. The host is very friendly and welcoming. Excellent place to stay overnight if you are travelling with socialised dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Iets anders met 'n lekker kuier stoep. Heerlik gebly. Besondere huis. Vriendelike gasvrou. Alles wat ons nodig gehad het om te oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joel B
1 nag
3.4
Des 2025

Strange. Nee, nie regtig nie. Baie uniek, maar dis omtrent dit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Butler Street, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ba5ce0f312e80f03cac2e67bd09f6735de234cad23766e25a9b053ba095d42708c28d414c60491e6b39e8a58c1eef6fa7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 1 Butler Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213789336265 26.52358174324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang