Mullein House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mullein House is 'n gastehuis op die Summerfields Landgoed in Kosmosdal in Centurion. Dit bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers. Die groot landgoed het welige tuine en wandelpaaie teen die rivier en dam.
Die eerste gastekamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien dit minstens 2 dae voor die inklokdatum gereël word. Die kamer het 'n aparte ingang, sy eie badkamer met 'n instapstort met 'n sitplek, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV. Die tweede gastekamer is knus met sy eie ingang, 'n badkamer met 'n stort, onbeperkte WiFi en 'n TV. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n swembad op die perseel.
Daar is 'n medium-grootte hond op die perseel, Hy is vriendelik en goed opgelei.
Die ligging bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Die eiendom is 3,2 km vanaf Blue Valley Mall met 'n Woolworths en Pick n Pay. Reds Mall is 7,7 km weg en dit het 'n Virgin Active-gimnasium.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Nwabisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Mullein House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang