6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Hornbill 761, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
My Bushhouse is ’n selfsorg-eenheid in Marloth Park. Die huis is volledig toegerus met breekgoed, messegoed, beddegoed en handdoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhandddoeke saambring.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en 'n 1,5 badkamers, ’n buitestort en wasbakke in die slaapkamers. Een van die slaapkamers het ’n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 dubbelslaapbank in die sitkamer. Al die kamers het lugversorging. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, en word as selfsorgverblyf bespreek.
Die kookarea binne het ’n oond, stoofplate en braaiplek en daar is ook ’n kookarea buite. In ’n klein omheinde area voor die huis is ’n plonspoel en die braaiplek bied ’n uitsig op ’n watergat. Ons het ’n klein platskerm-TV met volledige DStv en WiFi.
’n Klein sonkragstelsel is geïnstalleer om die ongemak van beurtkrag te verlig. Let asb. daarop dat die stoof en lugversorgers nie aan die stelsel gekoppel is nie. Daar is dakwaaiers geïnstalleer wat saam met die ligte gebruik kan word.
Hierdie eiendom grens aan Parkland en is tussen die rivier en Lionspruit-wildreservaat geleë; dus kan jy tegelykertyd na die seekoeie en visarende by die rivier, asook die leeus by die reservaat luister!
Daar is veilige parkeerplek onder 'n motorafdak. Die motorhuis is nie beskikbaar vir gaste nie, aangesien dit die eienaar se persoonlike items huisves.
Die perseel het ekstra sekuriteit met 'n alarmstelsel buite en binne met laserstraalsekuriteit. Gaste word aangeraai om die instruksies te lees oor hoe om die alarm binne en buite te stel.
Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie. Gaste moet asb. Marlothpark se reëls volg en die geraasvlakke laag hou.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hornbill 761, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink My Bushhouse (Bayt AlGhaba) het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hornbill 761, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang