+119
Gastehuis in St. Francisbaai

Mykonos Luxury Beach Accommodation

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Guinevere Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mykonos Luxury Beach Accommodation is geleë in 'n unieke, verhewe posisie aan die waterkant in die hartjie van die dorpie St. Francisbaai. Van hier af kan mens 'n skouspelagtige uitsig oor die waters van die Indiese Oseaan geniet, soms kompleet met verbygaande walvisse en dolfyne.

My-konos bied 6 en suite-slaapkamers versprei oor sy groot, maar knus, interne ruimtes met veelvuldige vlakke om see-uitsigte tydens jou besoek te geniet. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis vir waardevolle items en 'n waaier. Onbeperkte Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar.

'n Gemeenskaplike eetkamer met 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas is beskikbaar. Gaste kan 'n duik neem in die plonspoel.

Mykonos bied e-pos- en drukdienste, 'n opklapdiens, portierdiens en bagasieberging. Parkering is op die perseel beskikbaar. Lughawe-vervoer kan gereël word.

Kom en geniet dit om tuis te voel, selfs wanneer jy weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Guinevere Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mykonos Luxury Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Guinevere Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2df37af30b67a6f25609a8fab81642c9b5330ada327db172567e885447f4ad3eac96fe398541ff8adf5575c4f830e02ad368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.162234 24.831592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang