Mystic Mountain Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die gastehuiseienaar, bestuur of personeel is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige verlies of skade aan die gas se eiendom of persoon terwyl hulle die gastehuis bewoon nie.
Die gas waarborg dat hulle hulself voor aankoms tevrede stel met die toestand en geriewe wat deur die gastehuis aangebied word en tevrede is dat dit aan die gas se vereistes sal voldoen tydens hul verblyf. Rapporteer asseblief breekskade.
Die gas se rekening moet ten volle betaal word voordat die gastehuis bewoon word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal is, word toegelaat om die gastehuis te bewoon.
Alle bankkoste en fooie is betaalbaar deur die gas en sal by die gas se rekening gevoeg word.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie. Gaste word versoek om asseblief hul bure te respekteer.
Geen rook word binne die gastehuise toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings en sal nie toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 418 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f111b407299fa7edc40d5186b55e617a4aa9fff533a0edb970e64afa6fa2b47b1de60dee44b81a3ec5460e2996002281ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 90 5 1 5 418 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5127903 28.4236744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang