+24

Mystique 21

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1287 Marine Drive, Mystique 21, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mystique 21 is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die skilderagtige strandfront van Shelly Beach, naby alle noodsaaklike geriewe. Geleë op die 3de verdieping, bied dit asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, wat dit 'n ideale omgewing maak vir 'n onvergeetlike en ontspannende vakansie.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n slim-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.

Stap op die balkon om 'n al fresco-maaltyd met pragtige see-uitsigte te geniet en die braaigeriewe te gebruik. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering. https://youtu.be/HD2FRsAQdwg

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Stroomdienste

Ligging

  • 1287 Marine Drive, Mystique 21, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1287 Marine Drive, Mystique 21, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcf6c8bc6c5ed77bcb95b7dd3a6faa27cabf86a58d312bdaeff55b21d73ac09dbfb0df4d621d51d30445638faa240ba8b255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 1287 Marine Drive Mystique 21 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.804779461424 30.412083474196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang