Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (96)

Resensies van Shelly Beach

4.6 / 5  
volgens 171 resensies
Lees regte resensies van Shelly Beach van 171 geverifieerde gaste.
Indien jy Shelly Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shelly Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelly Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelly Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shelly Beach Akkommodasie

95 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Shelly Beach. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweed...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, Shelly Beach

Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop op die stil en amper private strand waar jy ook kan visvang. Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat vir selfsorg toegerus is. Albei gashere is...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiskuskus. Dis moeilik om die eksotiese gevoel van die dorp te mis met sy goue strande, getypoe...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate, Shelly Beach

Villa Moya 48 is 'n lieflike woonstel in Shelly Beach, 'n vriendelike, rustige dorpie wat met luisterryke natuurskoon spog. Shelley Beach is 'n stukkie subtropiese paradys aan die Hibiskuskus aan KwaZulu-Natal se ku...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shelly Beach

Wild Waves bied verblyf in Shelly Beach aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Pure Venom Reptielpark, Shelly Centre, Skyline Natuurreservaat en verskeie strande in. Let...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windsor-on-Sea, Shelly Beach

Eden Dunes is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks teen Shelly-strand geleë. Die kompleks is ook reg agter Shelly Mall met al sy restaurante, winkels en 'n bioskoop. Die woonstel bie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

Kubu Bali 18 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, en het die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon en ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

Vikings Rest is in Shelley Beach slegs 50 m, soos die kraai vlieg, en 200 m se stap van die see af. Daar is rotspoele en 'n getypoel in die warm Indiese Oseaan. Ons is ook troeteldiervriendelik. Vikings Rest bied ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

Mystique 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvolle drieslaapkamerwoonstel in Mystique, ’n strandfrontkompleks in Shelly Beach. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer en s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

25 Shelly Strand is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelley Beach, Margate. Die kompleks is op die strandfront en naby ander besienswaardighede in die omgewing. Die duplekswoonstel bied slaapplek aan...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea. Di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach

4 Summer Place is in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Gaste kan rustig op die bed lê en luister na die suisende see. Daar is baie aandag gegee aan die binnenshuise versiering en die meeste va...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Windsor-on-Sea, Shelly Beach

At Last Shelly Beach is 'n groot selfsorgkothuis op die eienaar se perseel naby die strand in Shelly Beach. Dit is ook naby die Shelly-sentrum. Hierdie eenheid is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en 3 ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach

Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer van 'n strandfrontkompleks in Shelly Beach geleë is. Die huis het slaapplek vir 4 volwasennes en 4...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shelly Beach

Villa Moya 32 is 'n pragtige, gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die gewilde en veilige Villa Moya-kompleks in Shelly Beach, sowat 150 m van die strand af en dis 2 km van die Shelly en South Coast Malls af. Die S...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Shelly Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za