6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1278 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mystique Flat 27 is 'n woonstel op die eerste verdieping in Shelly Beach, 'n kusoord aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, en die tweede met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan buite eet op die balkon geniet, wat pragtige see-uitsigte bied. Die kompleks het 'n swembad en bied direkte toegang tot die strand. Shelly Centre is net 2 minute se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 114
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 1278 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mystique Flat 27 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1278 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang