+47
Gastehuis in Mookgopong

Naboom Gastehuis / Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was.

Daar is 9 kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met Openview-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook WiFi in die kamers.

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n elektriese heining, sekuriteitskameras en parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Indien krag- en wateronderbrekings plaasvind, is daar 'n kragopwekker en watertenk byderhand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ivan M
Gesin met klein kinders
5.0
Die Gastehuis het ons verwagtinge te bowe gegaan. Die plekkie was luuks! We had an absolutely lovely stay at Naboom Guesthouse this wee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Mariette J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig. Baie skoon, netjies, veilige plek. Goed ingerig as oornag blyplek. Vriendelike diens. Dankie.
Sep 2025
Belinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, rustig, skoon & veilig. Was great en ons het dit baie geniet!
Aug 2025
Brenda S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, quiet and safe. Very quiet and the people are friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mary R
Saam met vriende
4.8
Wonderful. Beautiful, safe and quiet area, clean rooms and bathroom, spacious shower, comfortable bed, enough supply of tea and coffee,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Naboom Gastehuis / Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR8u60TTdql1clCPLlBAUPc4EQq3ziVm6fVIV626E30KHjGVcm7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 16 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.520780016942 28.708439789925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang