Naboom Gastehuis / Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was.

Daar is 9 kamers met privaat badkamers en van die kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook WiFi in die kamers.

Die eetkamer het ontbyt, middagete en aandete en kan vir funksies en vergaderings bespreek word. Daar is 'n groot skerm, projektor, klankstelsel en plek vir 40 gaste.

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n elektriese heining, sekuriteitskameras en parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Indien krag- en wateronderbrekings plaasvind, is daar 'n kragopwekker en watertenk byderhand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Naboom Gastehuis / Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za