Mookgopong Akkommodasie by Naboom Gastehuis / Guesthouse | LekkeSlaap
+45

Naboom Gastehuis / Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Naboom Gastehuis / Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dorette B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette B
Gesin met tieners

Netjies, sal dit enige tyd voorstel!

Dankie. Ons het heerlik gebly!

Louis C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelike diens en veilige parkering met 'n pragtige kamer. Alles baie netjies.

Minnie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V
Gesin met tieners

Veilige, rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker en op tyd. Baie vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Minnie,

Ons is baie dankbaar dat julle gelukkig was met die verblyf en etes en hoop om julle weer te sien.

Groete,
Michelle

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Sonja D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Mense is baie gasvry en vriendelik. Altyd daar om te help. Was 'n baie lekker, rustige naweek.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Hallo Sonja,

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, en alles gevind het volgens julle standaard, dit maak ons altyd dankbaar dat ons mense kan tevrede stel, hoop ons sien julle weer.

Groete,
Michele

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Eulali V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eulali V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Lekker gebly.

Ons was vriendelik ontvang, ons het slegs 1 aand oorgebly, maar daar was alles wat ons nodig gehad het. Die plek is mooi skoon en die beddegoed gemaklik. Ek moet 'n 10/10 gee vir die stort! Sal dit aanbeveel.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Eulali,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Naboom Gastehuis

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Andre C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker waarde vir geld. Goeie en vriendelike diens.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Andre, hoop ons sien julle weer, en baie bly julle het lekker gebly

Groete,
Michele

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Anna V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie na wense nie.

Ons het die eerste nag in 'n kamer sonder 'n lugversorger geslaap. Naboom was baie warm en ons het feitlik niks geslaap nie weens die hitte. Met ons aankoms vir die tweede en derde nag was ons weer in 'n kamer sonder lugversorging geplaas. Die dame in beheer het ons gehelp met 'n tipe water verkoelingtoestel. Uit die aard van die saak het dit feitlik niks gehelp om die hitte te breek nie. Ons het weer gaan kla en is meegedeel dat die kontrakteur die 29ste 'n nuwe lugreëling sal kom vervang. Daar was wel 'n lugreëling in die ontvangskantoor, maar die kontrakteur was besig met 'n koelkamer. Terwyl ons op die 30ste besig was met ontbyt het die kontrakteur daar aangekom om die lugreëling te vervang .Dit wil voorkom of hierdie kontrakteur ons moedswillig probeer ignoreer het.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Middag Willem,

Ek is regtig baie jammer dat die lugverkoeling juis moes gaan toe dit so drukkend warm was in naboom en dat die kontrakteur ons nie dadelik kon help nie, ek verseker jou ons het ons uiterste bes probeer om dit so draaglik moontlik te kon maak, en is regtig jammer dat julle in die warmste tyd wat naboom in 'n lang tyd beleef het, dit moes deurmaak.

Ek vra regtig onverskoning maar die lugverkoeling is nou vervang met nuwe een.

Hoop ons sien julle weer dat ons kan opmaak hiervoor.

Groete,
Michelle

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Julene O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Was in Naboom vir 'n troue, Naboom Gastehuis was baie billik met hulle pryse en baie toegangklik na die hoofpaaie. Vriendelike personnel geen addisionele kostes gevra nie. Kamer was baie skoon en gerieflik en so ook die perseel.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Julene, ek is bly julle het lekker by ons gekuier en hoop julle maak weer so

Groete

Michele

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Chris B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Naby skool. Veilige parkering. Vriendelike mense.

Kamers was netjies. Lugversorging in een kamer was foutief het dadelik 'n draagbare lugversorger gebring. Ons was laat, maar ontvangsdame en haar man het nogtans ons etes in eetsaal bedien. Krag het kort-kort af gegaan maar kragopwekker is dadelik aangeskakel. Het die volgende oggend gesukkel met warm water en watertoevoer. Maar dink dit was omstandighede buite hulle beheer. Kos was lekker, maar ek dink n bietjie duur. Nogtans het ons lekker gebly en sal ons weer van hulle gebruik maak. Ideaal vir die hoërskool se atletiekbyeenkomste.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Middag Chris baie dankie vir julle positiewe terugvoer , ek is jammer oor die ongerief met die warm water, glo die volgende kuier sal beter wees, ons al help waar daar probleempies is

Groete

Michelle

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Lorraine N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en was vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Middag Lorraine

Baie dankie vir al ons blink sterre, ek is dankbaar dat julle lekker gekuier het, en hoop om julle weer te sien

Groete

Michele

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Braam D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam D
Enkelreisiger

Rustig en lekker.

Dit was baie lekker. Al wat my gepla het van my kamer is dat daar 'n hout deur tussen my kamer en die ander was. So die persoon in die ander kamer kon ek duidelik hoor met bewegings en as hy met iemand oor die foon praat wat my so bietjie gepla het. Verder was alles baie lekker.

Naboom Gastehuis / Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Braam vir jou inset, ons gaan probeer om gesinne in daardie kamers te sit, anders moet ons nog 'n deur aan die anderkant van die kosyn inbou. Ek het dit ook as 'n probleem gesien, baie jammer daarvoor, en baie bly jy het verder lekker gebly, hoop ons sien jou weer sal jou dan in kamers sit wat nie 'n gekoppelde kamer is nie.

Naboom Gastehuis / Guesthouse
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 16, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR8u60TTdql1clCPLlBAUPc4EQq3ziVm6fVIV626E30KHjGVcm7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 16 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -24.520780016942 28.708439789925
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za