Naftali Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste oorslaap ooit! Ons het al baie in die Noord-Kaap oorgeslaap. Nog nooit het ons so lekker blyplek gehad nie. Tannie Surine, jou gasvryheid en jou aandag aan detail is uitsonderlik. Dis lekker om iewers te bly waar dit voel soos jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grethe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Magical experience! Absolutely magical stay! We loved every minute of it! Peu and Surine were such lovely hosts! We loved visiting the horses, walking through the beautiful gardens, taking a swim, jogging and cycling around the farm. The cottage was perfect! Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emor B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Verrassend mooi. Wonderlike gasvryheid. Pragtige woonstelle met goed deurgedinkte detail om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie ekstra moeite is gedoen. Ongelooflike waarde vir wat jy betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely place to enjoy the Northern Cape with friendly and informative hosts. Really enjoyed our stay. Comfortable accommodation, well equipped, and hosts very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike en ontspanne naweek met pragtige kamer, vriendelik verwelkom. Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en was presies wat ons gesoek en nodig gehad het. Rustig, pragtig ingerig, alles daar en nog meer ekstra's (vrugtesap, melk & yoghurt) in yskas, persoonlike 'touch' oral te sien. Lekker gekuier by die swembad en gebraai. Alles so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Delightful. Delightful cottage on a working farm; absolutely spotless, thoughtful extras and well equipped. Excellent value. Thank you for your warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful, wonderful, wonderful. Welcoming and warm from the moment we arrived. Attention to detail and very luxurious. Would love to stay longer than the two nights. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige verblyf en vriendelike ontvangs. Pragtige kamer met smaaklike fasiliteite op wingerdboerdery. Vriendelike verwelkoming. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
1 nag
5.0
Aug 2025

Detail, detail, detail. Naftali is 'n juweel. Vergeet maar die pragtige ligging, op 'n koppie met lieflike uitsig. Die kamers is vol voorbeelde van die gasvrou se besondere aandag aan detail. Hierdie was een van die beste plekke waar ek in 'n lang tyd gebly het - ek kan skaars wag om my vrou soontoe te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tranquil. Peaceful. Beautiful. Yes. We had an absolutely fantastic stay at Naftali. She is a super host. She went above and beyond for us. She thought of each and every tiny detail. Wish we could have stayed longer. Thank you, from the bottom of our hearts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA723f02c95c6397431a204fa5a4cd4e318de818c9917753bf48a8c670e6b0b35b0b6acd5e0e75b769fbddd302940c3c46e6cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Naftali Estate Upington 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.6100799 21.115814925339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang