12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela, Number 404 Olievenfontein, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Johannesburg en 28 km buite Bela-Bela. Dis ideaal vir ‘n gesinswegbreek en natuurliefhebbers as jy rustig in die natuur en Afrika-bosveld wil ontspan.
Dié lodge beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Daar is 5 en suite-dubbelkamers met lugversorging. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, elektriese oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. 'n Skoonmaakdiens word voorsien. Die ruim sitkamer het ‘n kaggel en ‘n TV met DStv. Die lieflike kuierarea het ‘n ingeboude braai. Die verblyf het sonkrag.
Daar is ‘n swembad, ‘n aparte boma met ‘n ingeboude braai en ‘n vuurput met sitplek. Daar is skaduparkeerplek vir 2 voertuie. Ontspan en geniet die natuurskoon en rustigheid van die omliggende reservaat. Die vreedsame omgewing is baie privaat en stil en jy kan die inheemse fauna en flora bewonder. Wild wei ook vrylik om die lodge rond en daar is ‘n privaat watergat waar njalas, vlakvarke, impalas, sebras, koedoes, ystervarke, renosters en olifante. Die reservaat is veilige met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus & Katia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela, Number 404 Olievenfontein, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Nageng Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela, Number 404 Olievenfontein, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang