Bela-Bela Akkommodasie by Nageng Lodge Mabalingwe | LekkeSlaap
+40

Nageng Lodge Mabalingwe

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela , Olievenfontein 404 , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Johannesburg en 28 km buite Bela-Bela. Dis ideaal vir ‘n gesinswegbreek en natuurliefhebbers as jy rustig in die natuur en Afrika-bosveld wil ontspan.

Dié lodge beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 volwassenes. Daar is 5 en suite-dubbelkamers met lugversorging. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, elektriese oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. 'n Skoonmaakdiens word voorsien. Die ruim sitkamer het ‘n kaggel en ‘n TV met DStv. Die lieflike kuierarea het ‘n ingeboude braai.

Daar is ‘n swembad, ‘n aparte boma met ‘n ingeboude braai en ‘n vuurput met sitplek. Daar is skaduparkeerplek vir 2 voertuie. Ontspan en geniet die natuurskoon en rustigheid van die omliggende reservaat. Die vreedsame omgewing is baie privaat en stil en jy kan die inheemse fauna en flora bewonder. Wild wei ook vrylik om die lodge rond en daar is ‘n privaat watergat waar njalas, vlakvarke, impalas, sebras, koedoes, ystervarke, renosters en olifante. Die reservaat is veilige met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Nageng Lodge Mabalingwe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Nageng Lodge Mabalingwe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela , Olievenfontein 404 , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Nageng Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela , Olievenfontein 404 , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2dZ1LzknUkv1zoWVLhqtowtCL4UTcqD3UkGVHIreN33pOwcvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela Number 404 Olievenfontein 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.849419 28.04262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za