Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda.

Die huis is vir selfsorg toegerus en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is ook elektriese komberse vir die wintermaande. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond en etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n kaggel in die sitarea.

Daar is braaigeriewe buite, asook 'n lekker groot tuin waar kinders kan baljaar. Die perseel is egter nie omhein vir troeteldiere nie.

Nagenoeg is lekker sentraal geleë, net 'n paar treë vanaf Die Waenhuis, die baie gewilde venue vir troues en onthale. Gaste kan hier voetslaan, bergfiets ry en swem in die rivier, of die Kitching Fossil Exploration-sentrum, Kunssentrum of Uilhuis besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jaco L
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Pragtige plek. Alles wat 'n mens nodig het.
Okt 2025
Carolyn W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful - we loved Nieu Bethesda. Lovely big house right in the very centre of Nieu Bethesda and within walking distance of everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elize L
Saam met vriende
4.8
Nieu Bethesda was 'n gem en ons sal die dorpie weer besoek. Nagenoeg bied alles wat nodig is vir oornagverblyf.
Mei 2025
Henriette V
Gesin met tieners
4.4
Baie goeie ligging, gek oor die plekkie! Het die outentieke gevoel geniet, lieflike ligging! Wat my wel bekommer het, was dat ons van die selfsorggeri...
Sien meer
Jul 2025
Lianna H
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig en veilig gevoel. Het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nagenoeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODkxMmE5LTBkODItNDBiYy04MzQ2LTNhZDY1NTA1MTQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866797280649 24.553521601483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang