6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda.
Die huis is vir selfsorg toegerus en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is ook elektriese komberse vir die wintermaande. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort.
Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond en etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n kaggel in die sitarea.
Daar is braaigeriewe buite, asook 'n lekker groot tuin waar kinders kan baljaar. Die perseel is egter nie omhein vir troeteldiere nie.
Nagenoeg is lekker sentraal geleë, net 'n paar treë vanaf Die Waenhuis, die baie gewilde venue vir troues en onthale. Gaste kan hier voetslaan, bergfiets ry en swem in die rivier, of die Kitching Fossil Exploration-sentrum, Kunssentrum of Uilhuis besoek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Nagenoeg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang