+36
Gastehuis in Beaufort-Wes

Nagenoeg Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelof V
1 nag
5.0
Feb 2026

Verfrissend, skoon en waarde vir geld. Ons het al by die mooiste prentjies (fotos) ingeboek, net om 'n krot te vind by aankoms - Nagenoeg Guest House is verrassend pragtig en prakties. Ongelukkig was ons op 'n dringende skedule en kon dus nie die volle ervaring beleef nie - soos sonsondergang in die sinkdam swembad met 'n glasie wyn sou heerlik gewees het. Vir seker sal ons weer daar aandoen - die keer met meer tyd op hande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Nagenoeg Gastehuis, Farm 162, portion 21, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd275420bea72b50794536bf54346df95910003de4f412a5baeb7ae323d0132e2035f17f7fa82dc937ec8e959c20e8ae37dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Nagenoeg Gastehuis Farm 162, portion 21 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.3143 22.6362068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang