2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Stanmore Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nahoon Studio B bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat verbind is met die hoofhuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is geleë in Nahoon, Oos-Londen, slegs 1.7 km van die strand en Nahoonrivier af.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die sitkamer het 'n TV met Netflix. Die eenheid het sy eie privaat ingang en 'n dek met uitsig oor die tuin.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek vir 1 voertuig. Dubbelkajuite met 'n sleephaak pas nie, maar parkering op straat is beskikbaar, of parkering kan op versoek gereël word. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante en 'n Spar-kruidenierswinkel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 Stanmore Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Nahoon Studio B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Stanmore Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang