3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Namakwa Hide Away skuil tussen die berge in Springbok in die Noord-Kaap. Dié knus oopplan-huis is op 'n werkende plaas en bied 'n rustige ervaring in die natuur.
Hierdie huis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook nog 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vrieskas, eenplaatgasstoof, binnebraai, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag.
Daar is 'n boma met braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en pragtige uitsigte oor die Namakwa-natuur. Die verblyf is 52,4 km vanaf Springbok waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Namakwa Hide Away het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang