+21
Selfsorg in Southbroom

Namaste Suite in Southbroom

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Basil Street, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Namaste Sea View Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Southbroom met 'n privaat, tropiese binnehoftuin, 'n privaat swembad en see-uitsigte. Die strand, wêreldklas-gholfbaan, klubhuis en 2 getypoele is 4 minute se stap ver. Daar is baie restaurante naby die verblyf en die Wild Coast Sun Casino is net 24 minute se ry ver.

Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, Nespresso-koffiemasjien en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n asemrowende onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad en daar is 'n ingeboude braai langs die swembad.

Verder is daar 'n uitkykdek op die boonste verdieping met sonstoele, see-uitsigte en ' uitsig oor die swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook 'n wasgoeddiens indien gaste dit benodig.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 224

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Ligging

  • 7 Basil Street, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Namaste Suite in Southbroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Basil Street, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be409a58d26c5016cb87e5e97372a50501d380c8078f0a05b4eb97122eacb872823bf6752ac6f075b8ea82029636de3ba07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Basil Street Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.915344268089 30.325647025795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang