- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Nambiti Game Reserve, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nambiti Plains is 'n eksklusiewe, intieme lodge in die hartjie van die malaria-vrye Nambiti Wildreservaat. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die oop vlaktes.
Dié ongerepte 8900 ha-reservaat het natuurlike waterbronne en 'n pragtige waterval langs die Sondagsrivier wat dit 'n unieke toevlugsoord maak.
Verblyf is in 3 wittebroodsuites en 4 luukse suites beskikbaar. Elke suite spog met 'n skuifdeur wat tot by die dak strek en 'n 180°-uitsig oor die vlaktes bied. Elke suite het 'n oopplan-badkamer met 'n groot klipbad en van die suites het ook lugversorging en buitestorte. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, Franse dompelpotkoffie, yskassies, haardroërs, wasgoedmandjies en privaat kluise in. Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Die lodge spog met groot klipkaggels en 'n versteekte swembad waar die olifante gereeld kom water drink. Die dek strek reg rondom die lodge en gaste kan die wild dophou wanneer hulle by die watergat voor die lodge kom drink.
Nambiti Plains bied daagliks 2 wildritte en ekstra uitstappies, soos erfenistoere, is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Nambiti Game Reserve, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nambiti Plains het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Nambiti Game Reserve, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang