Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambiti Plains

Wildsplaas
Luxury King/Twin-suites
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suites het elkeen 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die Nambiti-vlakte. Die suites word met 'n voorportaal van mekaar geskei. Elke suite het 'n en suite-badkamer, 'n uitkykdek en 'n groot skuifdeur en vensters wat 'n uitsig oor die bosveld bied. Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n groot klipbad, dubbelwasbak en 'n binne- en buitestort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, varsgebakte koekies, Franse dompelpotkoffie, 'n yskassie, haardroër, wasgoedmandjie en 'n privaat kluis in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Kinders onder 8 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Tariewe sluit die volgende uit:
Alternatiewe aktiwiteite, soos Slagveldroete-toere, visvang-uitstappies en bosveldstaptogte
Kroegitems en koeldrank
Kurio-winkelitems
Wasgoed
Fooitjies
Pendeldienste na en vanaf ander lodges en stede
Renoster-bewaringsfooi

Tariewe sluit die volgende in:
2 wildritte daagliks
tee, koffie, vrugtesap deur die dag en 1 glas huiswyn saam met aandete
oggendkoffie of -tee, peuselhappies en 'n skemerkelkie per persoon per wildrit
flesse met filterwater in die kamers
250 MB WiFi per gas

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Honeymoon-suite
Vanaf
Vanaf R10 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, losstaande suites het elkeen 'n stoep met buitemeubels, 'n uitsig oor die Nambiti-vlakte en 'n groot skuifdeur en vensters wat 'n uitsig oor die bosveld bied. Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n groot klipbad, dubbelwasbak en 'n binne- en buitestort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, varsgebakte koekies, Franse dompelpotkoffie, 'n yskassie, haardroër, wasgoedmandjie en 'n privaat kluis in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Kinders onder 8 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Tariewe sluit die volgende uit:
Alternatiewe aktiwiteite, soos Slagveldroete-toere, visvang-uitstappies en bosveldstaptogte
Kroegitems en koeldrank
Kurio-winkelitems
Wasgoed
Fooitjies
Pendeldienste na en vanaf ander lodges en stede
Renoster-bewaringsfooi

Tariewe sluit die volgende in:
2 wildritte daagliks
tee, koffie, vrugtesap deur die dag en 1 glas huiswyn saam met aandete
oggendkoffie of -tee, peuselhappies en 'n skemerkelkie per persoon per wildrit
flesse met filterwater in die kamers
250 MB WiFi per gas

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nambiti Wildreservaat, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlMDY5MTc0LWY1MzMtNGM0OC1hZDY1LTVhODg1ZTNhOTU2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Nambiti Game Reserve Elandslaagte 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -28.450283758358 29.996723238128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem