+40
Gastehuis in Karas

Namgate Gastehuis en Slaghuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die kamer was ruim, ete was uitstekend, goeie klientediens, baie netjies en mooi. Baie lekker gebly op Namgate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Namgate het ons verwagtinge gemaklik oortref! Ons het baie lekker gebly. Alles was 100%. Vriendelike ontvangs, ruim kamers met goeie beddens, goed toegeruste kombuis, moderne badkamers met lekker storte, 'n lekker braai area. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Filip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect place to stay when visiting Fish River Canyon. Great place to stay, spacious, cool pool, great beds, nice outside sitting area, great food and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gemaklik. Baie lekker en saam gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons het soveel meer gekry as waarop ons gehoop het. Ongelooflike lekker verblyf en gasvryheid, oortref ons verwagtinge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk B
1 nag
4.8
Mrt 2026

Uitstekende verblyf. Die aandete was puik! Heerlike, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Wat 'n fees om by hulle aan te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was so comfortable and quiet. They also have great food. Absolutely amazing. So quiet, which was great after a long day of travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie vriendelike gasvrou / gasheer, netjiese skoon geriewe. Love it! Dit is regtig 'n fantastiese plek, netjies en ruim met baie vriendelike mense wat jou verwelkom. Namgate sal my beslis weer sien as ek in daai rigting gaan, ek sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horst B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons kom weer. Uitstekende gastehuis met bekwame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 B1 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang