Namib Sands
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5B Pfohl Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Namib Sands is in die stil buurt Pionierspark in Windhoek geleë. Verblyf word in 'n gastekamer op die eienaar se perseel gebied.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n TV teen die muur met sekere reekse en films. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 2 leunstoele.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en sitarea gebruik maak.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Nasionale Botaniese Tuine, Avis Dam Natuurreservaat, verskeie voetslaanroetes, voëlkyk, township-toere, uiteet en inkopies by plaaslike winkels in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5B Pfohl Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5B Pfohl Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang