+25
Gastehuis in Pretoria Noord

Namloom Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 525 Berg Avenue, Pretoria North, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Namloom Gastehuis is geleë in die hartjie van Pretoria-Noord, aan die voet van die Magaliesberge. Die gastehuis bied moderne, smaakvol versierde kamers wat ontwerp is vir gemak, of gaste nou vir besigheid of ontspanning besoek aflê.

Gaste kan kies uit 3 individueel gestileerde kamers, en elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met stromingsdienste en 'n yskassie vir ekstra gerief.

Gaste het ook volle toegang tot 'n sprankelende swembad en 'n toegewyde braai-area, ideaal vir ontspanning en sosialisering. Die gastehuis word aangedryf deur 'n sonkragstelsel.

Geleë in 'n veilige en rustige buurt, is Namloom Gastehuis ideaal vir buitelugaktiwiteite en rustige staptogte, met winkels en geriewe binne loopafstand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Ligging

  • 525 Berg Avenue, Pretoria North, 0184, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

525 Berg Avenue, Pretoria North, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6be91806938af6cd7e8b47c7b7f4925c10351f7b19f09224c5800404ff05a2b1f234cc3efab062a0e5921c1bb0fd96c2a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 525 Berg Avenue Pretoria North 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.686085 28.170661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang