Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Pretoria Noord

4.2 / 5  
volgens 157 resensies
Lees regte resensies van Pretoria Noord van 157 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria Noord Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR540
R459
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en Christene gebruik vir rustige wegbreke. Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespree...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord

A Bohemian Rhapsody is 'n gastehuis met 'n welige tuin en gerieflike kamers in die hartjie van Pretoria se noordelike voorstede. Dis die perfekte toevlugsoord naby die Wonderboom Natuurreservaat en spog met geriewe ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord

The Guest House Corp bied heerlike verblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons is geleë in Pretoria-Noord, net noord van die Magaliesberge. Die area is bekend vir die tropiese somerklimaat. Ons is ge...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord

Delarey Lodge and Guesthouse is in Pretora-noord, Gauteng geleë en bied luukse verblyf in selfsorgeenhede. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 19 gaste. Alle kamers beskik oor lugversorging e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord

Mirisa's Guesthouse is in die tropiese area van Pretoria-Noord geleë, idillies teen die hange van die Magaliesberge. In 'n pragtige subtropiese, woud-agtige area kan gaste in die groot swembad baljaar of luilekker...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord

Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Ons gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pretoria Noord

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florauna,
Pretoria

Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is. Kom kry 'n vo...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florauna,
Pretoria

The African Palace is 'n luukse gastehuis in die Magaliesberge in Florauna in Pretoria-Noord waar jy 'n bosveld-atmosfeer kan ervaar naby wonderlike geriewe en dienste. The African Palace is naby restaurante, apteke...

25% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Florauna,
Pretoria

Florana View is teen die helling van die Magaliesberg. Dit is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel op die boonste verdieping met mooi uitsig oor Florauna, met die berg aan die agterkant. Die woonstel is bokant die ...

Vanaf
R779
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park,
Pretoria

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pretoria Nooord akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...