+27

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

We will be back! Wat ’n belewenis!. Jou gasheer, Mario, is betrokke en 'hands-on' met ’n stralende geaardheid wat aansteeklik is. Die chalet is ver van alles af, maar toegerus met solarkrag en alles wat jy nodig het. Alles in en om die chalet is skoon en netjies. Daar is ’n tipe buitelugstort met ń aparte buitelug toilet – beide met ’n uitsig, maar tog privaat. . Dis net jy en die stilte van die natuur, met die mooiste voëltjies wat jou soggens wakker sing. Pragtige sonopkomste en die mooiste skemeraande met ’n sterrehemel wat heelnag helder skitter. . Ons het lekker op die plaas in die Sederberge gestap. om elke draai is daar iets moois om te sien. As jy hou van stilte sonder 'n TV, en waar ander mense kilometers ver is, is dié vir jou. En ja, dit is veilig. slaap gerus met jou deure en vensters oop. Die uitsig, selfs in die nag, is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Our stay was way too short but amazing! Our stay was absolutely amazing! The cabin has all a person requires and host Mario spoilt us rotten with his friendly and professional hospitality. We sought solitude and we got it. We most definitely will return. Thank you again, Mario!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

We will be back! And are recommending this stay to all our friends and family. Fabulous. The host could not have been more accommodating, helpful and friendly. The host made great recommendations for the local area and was very available for all questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tranquil, scenic and relaxing. We really enjoyed the tranquility. A great place to go to recharge the batteries and get away from the noise and distractions of everyday life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great place to spend a couple of days of seclusion. Fantastic find! A secluded off-grid getaway for 2 on a Rooibos farm, well appointed and comfortable. Tastefully designed and furnished by Mario, it's a great place to spend some time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Extremely worthwhile. To be. The location and views are really great, and the accommodation is very clean, organised and has all necessities. We arrived on Christmas Day, and nothing seemed to be a problem for the host, who was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die Cabin is fantasties toegerus met alles wat jy sou benodig. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Privaat, netjies en puik. Nardouw is iets besonders. Ongelooflike uitsig, omring deur die mooi van die Cederberge. Ons het heerlik gebruik, privaat, netjies en regtig puik! Dit is definitief 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome for your soul. Fantastic stay. Mario was the most perfect host. I highly recommend this wonderful getaway to recharge and be one with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bitter lekker gewees. Dit is 'n stunning eenheid, baie mooi gebou en versorg. Regtig 'n baie unieke ervaring gewees. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 588
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 588
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 588
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Nardouw Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7873a3b61ea9e22c1ccbf79ff2b27d6b5fce2d681fbf7e40f8834bb547aba44b90ae80801f62532bd40b9b577851c8e407f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 588 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Nardouw Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.008407777065 18.83270070007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang