- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bonniemile Road, Bloemendal Farm 266, Portion 1, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nassau Guest Farm bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas in die hartjie van die Stellenbosch-wynlande. Dit is die perfekte opsie vir 'n plattelandse wegbreek.
Gaste kan tussen 4 pragtige kothuise kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kothuise het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in.
Daar is rustige tuine, 'n plaasdam en braai-areas. Die plaas het ook 'n veteraanvoertuigmuseum. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bonniemile Road, Bloemendal Farm 266, Portion 1, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
- Gaste dink Nassau Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bonniemile Road, Bloemendal Farm 266, Portion 1, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang