- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
@Nature Luxury Self Catering Cottages is in die De Kaap-vallei geleë, 12 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad. Die bewarea word deur bosveld, voëllewe en wild omring.
Die verblyf by @ Nature Luxury Self Catering Cottages bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies, gesinne vakansiegangers en sakereisigers. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en 'n braai-area (patio) met n lieflike uitsig.
Die voëllewe is volop en is oral in die reservaat te siene. Daar is verskeie wildspesies op die perseel, soos waterbokke, blouwildebeeste ens.
Doendinge sluit draf of stap op die gemerkte staproetes tussen die inheemse bome in die bos in, of jy kan net ontspan en die rus en vrede geniet. Daar is 'n lapa en swembad met 'n panoramiese-uitsig. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink @ Nature Luxury Self Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang