- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nature's Loft is houthuisies wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk funksioneer en gebruik maak van sonkrag. Dit het dubbelglas, insulasie en ’n kaggel, en is op ’n kleinhoewe 1,9 km buite Fouriesburg op die R711. Dit bied 'n ontspanne plattelandse ervaring met 'n ryk voëllewe.
Luukse verblyf word in 3 houthuise, 'n luukse tent op sandsteendagsome aangebied. Gaste kan die uitsig en voëllewe van die stoep af geniet met 'n bottel wyn, in die hitte van 'n vuurtjie in die huis ontspan of die sterrehemel bewonder.
Die oopplan-houthuise pas in by die natuurskoon van die omgewing met dubbelglasvensters en kaggels. Elke houthuis het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met ’n gasbraai. Die luukse tent het 'n bad binne en buitestort.
Gaste kan gaan stap op die plot of op een van die vele roetes in die omgewing, bergfietsry, draf en motorfietsry.
Die eiendom is 29 km van Clarens af en 48 km van Golden Gate-Hoogland Nasionale Park. Die Caleondspoortgrens na Lesotho is 10 km ver en voorsien maklike toegang tot AfriSki.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Nature's Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Geen kinders onder 18